Afrikaans is maklik
Seediere in Afrikaans – Afrikaansleer vir Kleuters
Date: 2020-09-23 06:07:06
Nou kan jou kleinding leer watter diere daar in die see is. Dit is altyd interessant om te leer oor diere, en watter diere daar is. Klein Pikkewyn Produksies het ook ‘n webtuiste geskep met ‘n verskeidenheid van produkte, asook baie meer wat opgesit gaan word. Besoek dit graag by http://kleinpikkewynproduksies.co.za/winkel/.
